Oor Ons

Meer Oor Ons

Als het begin by  vriende wat mekaar wou help. Binne weke het mense van regoor Suid-Afrika meer belangstelling getoon in die lekkernye wat ons verskaf en het ons daarop besluit dat ons ‘n plan moet maak. Daar is agente aangestel regoor die land, om dit vir jou as kliënt moontlik te maak om aan jou soettand te voldoen! Ons kon nie voorbly nie en ons Facebook blad het begin en staan tans op oor die 10 000 volgelinge.


Als Wat Lekker Is, is tans op so ‘n punt waar ons nou vanaf Gauteng en Wes-Kaap versprei na agente en kliënte. Ons het nou onlangs ‘n splinternuwe opgedateerde aanly winkel gebou, waarby beide kliënte en agente kan aankoop teen billike pryse. 


Om jou lekkernye te kry is geen probleem! Lekker Eet!